Rebekka Van Kameeldoornplaas [Signed] 9781648333576 his mission is impact
Rebekka Van Kameeldoornplaas [Signed] 9781648333576 his mission is impactTussen oorlo, tussen lande, tussen liefde. Op elf het Rebekka baie oorleef: Sy was kampkind in die Anglo Boereoorlog en nou is sy brandarm bywonerskind op Kameeldoornplaas. Kort voor lank word sy kinderwagter vir ryk Engelse en is op 'n skip op pad Engeland toe. Hier, in die sprokiesagtige Oxford, begin die onverskrokke Bekkie se nuwe lewe. Nie net leer sy hoe om Engels met die warm aartappel in die mond te praat nie, maar ook hoe die wreld werk. En
Pay in 4 interest-free payments of $39.38 Learn more
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 30 - Aug 4